Opwindende kortverhale wat die verplasing en gemoedstoestand van karakters in verskillende stede ...
Aan die begin van 2015 was bekroonde Weg!-joernalis Erns Grundling oorwerk, oorstuur, oorgewig, b...
Janine se vier vriendinne hou niks van mekaar nie en is mín lus om saam haar as te gaan strooi. M...
Soos die draad van die lewe, gespan in die hande van Zeus se dogter Atropos, só verloop hierdie d...
Rex Reynecke se opdrag: infiltreer die wêreld van georganiseerde misdaad en stel vas wie die gehe...
Toe die skilder Vasti de Leeuw se gewese man haar die soveelste keer opspoor en haar meenthuis va...
In hierdie toeganklike debuutdigbundel word die lewensloop van die mens, ons ellendes en ironieë ...
Beendere word gevind op ’n stortingsterrein, en skielik moet speurder Kassie Kasselman nuut dink ...
Magriet Vos moet vlug. Uit die strik van Wes-Kaapse tiran Albino X op sy Vergelegen-troon, asook ...
Daar’s ’n moorddossier op inspekteur Kassie Kasselman se lessenaar . . . Van Nigeriese rebellegro...
Stellenbosch se studente is opstandig. Die dorp brand, en in Sophia se klein dog veilige huisie d...
Agent Rex Reynecke lei ʼn Valke-ondersoek, en spoedig blyk die verdwyning van sy meisie se broer v...